Reinke
VIDEO – Hoekom Reinke? Die spilpunt wat die Vrystaat laat groei
Op die plaas van Johan Claasen Boerdery buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, deel sy insigte oor die implementering van Reinke spilpunte en hoe dit bydra tot effektiewe watergebruik, betroubare[...]
Reinke poets Brits-boere se toekoms blink
Met pasgemaakte Reinke-spilpuntoplossings by Van Staden Boerdery is daar nou ’n blink en suksesvolle toekoms wat vir dié familieboerdery voorlê. Reinke het bewys dat die regte spilpunt jou nie net geld en tyd kan spaar nie, maar ook jou boerdery sal laat floreer. Van Staden Boerdery, ’n familietradisie Stephan[...]
’n Familieboerdery waar tradisie en tegnologie saam groei
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Pleroma beskik oor ’n eie verpakkingsaanleg, en met wisselvallige reën en ongeskoolde arbeid was hulle op soek na ’n oplossing vir hul groentegewasse. Die[...]
VIDEO – Hoekom Reinke: Slim besproeiing, sterker oeste
Wesley Smit sê hoekom hulle Reinke as besproeiingsopsie gekies het. Hulle wou 'n eenheid hê waar jy kan beplan met water. Reinke voel soos 'n familiebesigheid vir hom. Voordele van die spilpunt is dat dit 'n ligter eenheid is en dat daar meer water op die gewas geplaas word.[...]
Reinke spilpunte ondersteun besproeiingsboerdery in die Vrystaat