VIDEO – Hoekom Reinke: Slim besproeiing, sterker oeste

Reinke Hoekom TN
Wesley Smit sê hoekom hulle Reinke as besproeiingsopsie gekies het. Hulle wou ‘n eenheid hê waar jy kan beplan met water. Reinke voel soos ‘n familiebesigheid vir hom.
Voordele van die spilpunt is dat dit ‘n ligter eenheid is en dat daar meer water op die gewas geplaas word.
Kanola met Reinke: Betroubare besproeiing vir beter opbrengste
Reinke het tegnologie wat saam met jou groei.