Pleroma
’n Familieboerdery waar tradisie en tegnologie saam groei
Pleroma-familieboerdery, geleë in die hartjie van Brits in Noordwes, boer Pieter du Preez saam met sy seun, Herman, skoonseun, Martin Greyling, en dogter, Janita Greyling. Pleroma beskik oor ’n eie verpakkingsaanleg, en met wisselvallige reën en ongeskoolde arbeid was hulle op soek na ’n oplossing vir hul groentegewasse. Die[...]