Categories: Video's, VideosPublished On: 25th November 2025

VIDEO – REINKE: Tegnologie wat besproeiing optimaliseer

By 0 min read
63 words

Tegnies oor Reinke TN

Op die plaas van Johan Claaasen Boerdery (JCB) buite Bothaville speel moderne besproeiing ‘n sentrale rol in die sukses van die boerdery se gewasproduksie. Wesley Smit, algemene bestuurder van die boerdery se besproeiingseenheid, deel sy insigte oor die implementering van Reinkespilpunte en die tegnologie daaragter.

Kyk die video vir meer inligting oor hoe hulle gemaklik die spilpunt oprig.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0