produksieveiling
Video: Moet nie hierdie Westbourn Bonsmara Produksieveiling misloop nie
Maak seker jy loop nie hierdie veiling mis nie! Westbourn Bonsmara Produksieveiling ️ 28 Augustus 2025 | ⏰ 11:00 Plaas Dampoort, Dewetsdorp, FS Op aanbod: 28 SP bulle 15 SP vroulike diere 100 kommersiële vroulike diere (in alle produksiestadia) Gratis vervoer op alle bulle https://youtu.be/nQQoW1HpV5k
Veilingsukses vir Langkloof en Vriende se tweede produksieveiling in Pretoria
Langkloof en Vriende het op Saterdag, 28 Junie 2025, hulle tweede produksieveiling met groot sukses aangebied by Fire & Wine Arena in Pretoria. Die veiling het ‘n indrukwekkende verskeidenheid van topgehalte kleinvee van regoor Suid-Afrika aangebied – insluitend Boerbokke, Kalahari Reds, Meatmasters, Dorpers en Buff Orpington-hoenders. Telers, kopers en[...]
VIDEO: Quardsen Beefmasters 17de Produksieveiling | 17 Julie 2025 | Monte Video Veilingslokaal
Sluit aan by Quardsen Beefmasters vir hulle 17de produksieveiling op Donderdag, 17 Julie 2025 by Monte Video Veilingslokaal (R707 tussen Marquard en Senekal). Op aanbod: 30 topgehalte Beefmaster bulle 15 Stoet koeie met kalwers 10 Dragtige stoet koeie 15 Kommersiële dragtige koeie Hierdie is die ideale geleentheid vir stoet-[...]
VIDEO: Kalkveld & De Bruin Bonsmaras hou puik produksieveiling!
Die onlangse produksieveiling van Kalkveld & De Bruin Bonsmaras, aangebied deur Noordkaap Lewendehawe (NKLH), was ’n uitmuntende sukses en getuig van die ongelooflike standaarde wat hierdie telers handhaaf. Op aanbod was 40 uitsoek bulle en 120 kommersiële vroulike diere in alle produksiestadiums – en kopers het nie teleurgestel nie.[...]
VIDEO: Bielie Bonsmaras op aanbod by Boschoek se produksieveiling
Die naam Boschoek Bonsmaras het deur genade reeds ‘n gevestigde plek in die Bonsmara-bedryf verwerf — ‘n stoet wat beslis geen bekendstelling meer nodig het nie. AH-genetika is ‘n bekende naam in die Bonsmara-bedryf met ‘n blywende nalatenskap in 'n aantal gerekende kuddes. Boschoek Bonsmaras streef na die teling[...]