Bonsmara bulle
Bul verkoop vir R340 000 by die Nu-Alcade 37ste produksieveiling
‘n 37ste Produksieveiling is beslis ‘n groot mylpaal en prestasie om op trots te wees en wys grootliks die gehalte en hoë standaard wat die Nu-Alcade groep jaarliks volhou. Op 26 September, in die warm hitte van Warmbad,het hierdie veiling afgeskop by die Warmbad Veemark veilingskrale. Ten spyte van[...]
Ontsluit top genetika by die Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling: 60 topklas bulle op aanbod!
Soos die landboubedryf aanhou ontwikkel, raak die belegging in eersteklas genetika al hoe belangriker. Hierdie jaar se Vlakte Bonsmara Studiegroep Bulveiling bied ’n gulde geleentheid vir telers en boere om hulle kuddes na nuwe hoogtes te voer met sestig topgehalte bulle op aanbod, wat elkeen met die hand uitgesoek[...]
Kom geniet die dag by Bonsmara Genetics se produksieveiling
Die Bonsmara Genetics produksieveiling beloof om een vir die boeke te wees. Dit sal op 9 Augustus 2024 by plaas Smallepad in Roedtan, Limpopo (GPS: -24ᵒ43’30.6’’ S29ᵒ7’49.67’’E) plaasvind om 11:00. Besigtiging is reeds vanaf 8 Augustus om 14:00. Die diere op aanbod vir die dag is: 40 Bulle 20[...]
VIDEO: Hoogtepunte van Syferfontein Bonsmaras se 25ste produksieveiling
Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is ‘n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]
Syferfontein Bonsmaras vier 25 jaar van uitnemendheid
Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is 'n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]