Bonsmara bulle

VIDEO: Nu Alcade-groep hou suksesvolle 38ste produksieveiling

Bonsmara boere van heinde en verre het saamgetrek vir die 38ste Nu Alcade veiling by die Warmbad Veemark op 20 Februarie. Die Nu Alcade Bonsmaragroep het saam met die gasverkopers gesorg vir ‘n besonderse goeie veilings aanbod met 17 stoetbulle, 127 kommersiële diere en 462 slagvee en speenkalwers. Kyk[...]

VIDEO: Gaan haal jou spaarbussie, Nu-Alcade hou veiling!

Hierdie produksieveiling vind plaas op 20 Februarie 2025 om 11:00 te Warmbad Veemark. Die veiling word aangebied deur Vleissentraal en diegene wat aanlyn wil bywoon kan so maak via SwiftVee. Nie net bied Nu-Alcade staatmaker diere aan nie, maar ook gratis vervoer van bulle binne ’n radius van 350[...]

By Specialist Writer|27th January 2025|Categories: Veilings|Tags: , , , |

Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling is om die draai!

Wat kan jy verwag by die 5de produksieveiling van Buckridge Bonsmara? Top aangepaste Bonsmara’s wat geteel is uit top bulle van bekende kuddes soos Arcadia (Arthur de Villiers), Syferfontein (Nico Pieterse) en LAR (Derick en Tutu Ralfe). Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de[...]

Teel vir uitnemendheid: Die Belang van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras

Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat enige Bonsmara-boer kan neem, en by Buckridge Bonsmaras is bulseleksie ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermyn produktiwiteit, speel elke bul ‘n deurslaggewende rol in die bou van ’n[...]

By Kylee Mann|19th December 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , , , , |

VIDEO: Vlakte Bonsmara 15de Bulveiling

Besonderse gehalte, goeie bloedlyne en streng seleksiekriteria het vir uitstekende pryse op die bulveiling gesorg, met 100% verkope op alle diere. Die hoogste prys wat behaal was: Lot 6 van Kameeldoring Bonsmaras het verkoop vir R480 000 aan Inni Bos Bonsmaras. Besoek die Vlakte-groep webwerf by https://www.vlaktebonsmara.co.za/ of kontak vir Hendrik van der[...]

By Specialist Writer|1st November 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , , |
0
Go to Top