Vroulike stoet

Kom geniet die dag by Bonsmara Genetics se produksieveiling

Die Bonsmara Genetics produksieveiling beloof om een vir die boeke te wees.  Dit sal op 9 Augustus 2024 by  plaas Smallepad in Roedtan, Limpopo (GPS: -24ᵒ43’30.6’’ S29ᵒ7’49.67’’E) plaasvind om 11:00. Besigtiging is reeds vanaf 8 Augustus om 14:00. Die diere op aanbod vir die dag is: 40 Bulle 20[...]

0
Go to Top