Categories: VeilingsPublished On: 1st August 2024

Kom geniet die dag by Bonsmara Genetics se produksieveiling

By 1 min read
153 words

Agri4all-1600-x-840px

Die Bonsmara Genetics produksieveiling beloof om een vir die boeke te wees.  Dit sal op 9 Augustus 2024 by  plaas Smallepad in Roedtan, Limpopo (GPS: -24ᵒ43’30.6’’ S29ᵒ7’49.67’’E) plaasvind om 11:00.

Besigtiging is reeds vanaf 8 Augustus om 14:00.

Die diere op aanbod vir die dag is:

  • 40 Bulle
  • 20 Vroulike Stoet
  • 100 Kommersiële vroulike

Kliek hier vir die katalogus: https://bit.ly/BG-Aug24-DK

Kliek hier vir die genetika pamflet: https://bit.ly/BG-Aug24-G

Kliek hier vir video’s van die beskikbare lotte: https://bit.ly/BG-Aug24-PV

Indien jy aanlyn wil bie kan jy ‘n draai by Swiftvee maak of registreer nou al vir die veiling HIER.

Vir verdere informasie skakel Jannie Senekal by (+27) 82 899 5047, Christoff Smit by (+27) 82 854 8316 of Andre van der Heyde by (+27) 82 334 0491. Of besoek die Bonsmara Genetics webtuiste.

Besoek ook enige van die sosiale media blaaie om op hoogte te bly met die nuutste veiling nuus. 

Sebadja Bonsmara Facebookblad

Bonsmara Genetics Facebookblad

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0