boere
Bek-en-klouseer: Die onsigbare vyand wat boere kniehalter
Bek-en-klouseer is ‘n term onder Suid-Afrikaanse boere, wat groot woede, hartseer en kommer tans in die land veroorsaak. ’n Siekte wat voorkombaar was, het handuit geruk weens onregmatige optrede en ’n gebrek aan doeltreffende beheer oor die verskuiwing van vee. Wat as ’n geïsoleerde probleem begin het, het oornag[...]
Graan SA: Finansiële druk knyp produsente – selfs waar lande belowend vertoon
Hoewel somergraangebiede in groot dele van die land tans redelike tot goeie stand toon, waarsku Graan SA dat die werklike krisis hierdie seisoen nie net in die lande lê nie, maar in die harde ekonomiese werklikheid van graanproduksie. Produsente ervaar toenemende spanning weens ’n kombinasie van lae graanpryse, skerp[...]
Ontmoet die Pandamatenga-boere wat Botswana se silo’s volhou
Pandamatenga is ’n landboudistrik in die noorde van Botswana wat meer as 40 000 hektaar se landbougrond beslaan. Hierdie streek word omhein deur 150 km-wildheining wat sorg dat konflik tussen mens en dier tot die minimum beperk word in die groter wildernisgebied. Van 1999 tot 2025 het Pandamatenga gegroei[...]
VIDEO: Waarom Vrystaat beesboere Limagrain se raaigras-kultivars kies
Ons gesels met twee Vrystaat boere oor waarom hulle Limagrain se raaigras kultivars kies om hulle beeste te laat wei. Ontdek eerstehands hoe hierdie kultivars boere help om meer uit hulle weidings te kry, hulle beeste vet en gesond te hou en volhoubaar te boer. Kyk die video vir[...]
NAMPO 2025: Waar wêreldklas landbou met plaaslike vindingrykheid saamkom
NAMPO-park buite Bothaville het van 13 tot 16 Mei 2025 weer sy staal gewys. Met ’n rekordgetal van 87 191 besoekers en meer as 900 uitstallers het die 57ste NAMPO-oesdag nie net sy status as die grootste graangerigte landbouskou in Suider-Afrika bevestig nie, dit het ook gewys hoekom die[...]