graanpryse

Graan SA: Finansiële druk knyp produsente – selfs waar lande belowend vertoon

Hoewel somergraangebiede in groot dele van die land tans redelike tot goeie stand toon, waarsku Graan SA dat die werklike krisis hierdie seisoen nie net in die lande lê nie, maar in die harde ekonomiese werklikheid van graanproduksie. Produsente ervaar toenemende spanning weens ’n kombinasie van lae graanpryse, skerp[...]

By Spesialisskrywer|8th January 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top