boere
NAMPO 2025: Waar wêreldklas landbou met plaaslike vindingrykheid saamkom
NAMPO-park buite Bothaville het van 13 tot 16 Mei 2025 weer sy staal gewys. Met ’n rekordgetal van 87 191 besoekers en meer as 900 uitstallers het die 57ste NAMPO-oesdag nie net sy status as die grootste graangerigte landbouskou in Suider-Afrika bevestig nie, dit het ook gewys hoekom die[...]
AgriSA beywer vir volhoubare landbou en belegging by B20 Suid-Afrika bekendstelling
AgriSA se president, Jaco Minnaar, en uitvoerende hoof, Johann Kotzé, sal deelneem aan die amptelike bekendstelling van die B20 Suid-Afrika-beraad op 24-25 Februarie in Kaapstad. Die geleentheid sal belangrike besluitnemers bymekaarbring om deurslaggewende kwessies wat Suid-Afrika se ekonomiese toekoms vorm, te bespreek. AgriSA is daartoe verbind om in dialoog[...]
VIDEO: Ermelo Hooidag 2025
Ermelo Hooidag 2025 was ’n dag vol aksie, insig en innovasie in die hooibedryf! Kyk hoe kundiges die nuutste toerusting en tegnologie demonstreer, en beleef die energie van hierdie landbou-hoogtepunt. Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het! Onthou om te like, te deel en in te teken vir[...]
Suid-Afrikaanse boere sal aanhou boer
'n Besige seisoen vir landbou Dié tyd van die jaar is besonder besig vir Suid-Afrikaanse boere. Wyn- en tafeldruifprodusente is voluit besig om te oes, terwyl steenvrugte ook in spitsseisoen is. Die somergraanplantseisoen het 'n moeilike begin gehad, maar die algehele beraamde aanplantings lyk belowend, ten spyte van voortslepende[...]
Rouxville Plaasmoord en daaropvolgende arrestasie
“Landbougemeenskappe in die Vrystaat is erg geskok deur die Plaasmoord wat in die Rouxville area die afgelope naweek plaasgevind het (7 Desember 2024), waar Mnr Jaco van Wyk wie op die plaas Charles Post gewoon het, vermoor is. Enige plaasaanval en of -moord wie ook al die slagoffers daarvan[...]