SA boere
AgriSA beywer vir volhoubare landbou en belegging by B20 Suid-Afrika bekendstelling
AgriSA se president, Jaco Minnaar, en uitvoerende hoof, Johann Kotzé, sal deelneem aan die amptelike bekendstelling van die B20 Suid-Afrika-beraad op 24-25 Februarie in Kaapstad. Die geleentheid sal belangrike besluitnemers bymekaarbring om deurslaggewende kwessies wat Suid-Afrika se ekonomiese toekoms vorm, te bespreek. AgriSA is daartoe verbind om in dialoog[...]