Besproeiing

Drupbesproeiing elke druppel werd by Claassen-boerdery in die Swartland

Liefde vir boerdery is aansteeklik op Windheuwel-plaas, waar dinge aan die gebeur is by die Claassen-boerderygroep. Reuse trekkers dreun in die agtergrond, besig om die volgende seisoen se saad aan die grond toe te vertrou, terwyl opgrawings vir nuwe besproeiingstelsels vinnig vorder. Gert Claassen, besturende direkteur van Claassen-boerderygroep, beskou[...]

By Bianca Pretorius|27th May 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , |

Reinke haal nuwe hoogtes met hulle spogproduk: Die Shark-spilpuntwiel

Toeganklikheid, tydbesparing en kostedoeltreffendheid is alles waarna ’n boer soek in vandag se tyd met die vinnige pas van lewe en hoë aanvraag vir goedere. Reinke Suid-Afrika oortref die verwagtinge deur na die hart van die boer om te sien en om oplossings te bied wat boerderye tot in[...]

By Kylee Claassen|24th May 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , , |

VIDEO: Senter 360 spog met hulle sakpas, staatmaker spilpunte by NAMPO 2024

Hoekom is Senter 360 se spilpunte 'n opsie? Gehalte waarop jy kan reken teen ’n prys wat jy kan bekostig.  Wanneer jy vir Theuns Dreyer oor Senter 360 se spilpunte vra, wakker daar passie in sy oë op en woorde vloei onophoudelik soos water uit 'n Senter 360 spilpunt[...]

By Bianca Pretorius|22nd May 2024|Categories: Besproeiing, Videos|Tags: , , , |

Totale plaasbeheer: Zimmatic l FieldNET tegnologie verander jou hele bedryf

In die hart van Namibië se landbouomgewing, by Namibia Dairies in Mariental, lei Emile Mouton, 'n toegewyde boer, 'n nuwe era van besproeiingspraktyke in met Zimmatic-tegnologie. Met 'n fokus op volhoubare waterbestuur en verbeterde oesopbrengste, deel Emile insigte oor die plaas se evolusie en die kardinale rol van besproeiing[...]

0
Go to Top