Shark-spilpuntwiel
Reinke haal nuwe hoogtes met hulle spogproduk: Die Shark-spilpuntwiel
Toeganklikheid, tydbesparing en kostedoeltreffendheid is alles waarna ’n boer soek in vandag se tyd met die vinnige pas van lewe en hoë aanvraag vir goedere. Reinke Suid-Afrika oortref die verwagtinge deur na die hart van die boer om te sien en om oplossings te bied wat boerderye tot in[...]