Balfour hooidag
VIDEO: New Holland by Balfour Hooidag 2025
Top hoëdigtheidbale - ‘n Rewolusionêre stap in baaltegnologie en baaluitnemendheid in die hoëdigtheidbaalsegment, stel New Holland BigBaler 1290 High-Density in staat om bale met tot 22% meer digtheid as standaard konvensionele balers te produseer. Dit sorg vir meer doeltreffende logistiek en vervoer–ideaal vir professionele baalkontrakteurs en baalhandelaars. Vir meer[...]
VIDEO: Case IH en NMI skitter by Balfour Hooidag 2025
Balfour Hooidag 2025 het boere, landboukundiges en vervaardigers bymekaar gebring om die jongste tegnologie en toerusting in aksie te sien. André Olwagen, produkportefeuljebestuurder by Case IH, het die dag afgeskop deur te beklemtoon hoe belangrik tegnologie vir moderne landbou is. Volgens André staan boere voor die uitdaging om meer[...]
Falcon praat nie strooi by Balfour hooibaaldag
Hooimaaktoerusting is Falcon se kos. Dit kon elkeen wat Balfour Hooidag bygewoon het sien. ZA-TS 4200-strooier Die Amazone ZA-TS 4200-strooier is tegnologies gevorderd en ontwerp vir presisiestrooi. Die hoogtepunt van Falcon se demonstrasies vir die dag was hulle vlagskip ZA-TS 4200-strooier. Die strooier se tegnologie verseker dat[...]
Valtrac spog met hulle eerste N135 Versu-trekker by Balfour Hooidag
Groot opgewondenheid het onder voerboere geheers toe Valtrac se reeks wentrekkers en hooimaakoerusting die arena by Balfour Hooidag 2025 betree het. Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit[...]
Balfour Hooidag 2025: Boere stroom na grootste hooigeleentheid in die land
Die grootste en mees indrukwekkende hooigeleentheid in die land was weer, soos elke jaar, ‘n reuse sukses. Die jaarlikse Balfour Hooidag, gehou op die plaas, Palmietfontein van PJ Kriek en seuns, het vanjaar die meeste uitstallers nog ooit en boere van regoor Suid-Afrika en verder gelok. Met 'n rekordgetal[...]