Balfour hooidag

Getooi in rooi! | CASE IH

Daniel Dames, produkspesialis by CASE IH, gesels oor die implemente wat hulle hierdie jaar by Balfour Hooidag uitgestal het. Eerste is die bekende RB455 veranderlike kamer baler wat verlede jaar die Balerresies gewen het. Hierdie baler is toegerus met 'n 2,3 m "pick-up". In die baalkamer is daar vier[...]

By Specialist Writer|12th February 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , , |

CASE IH verf Balfour Hooidag 2024 rooi

Die koue en bewolkte weer het boere beslis nie afgeskrik van vanjaar se Balfour Hooidag nie. Boere en belangstellendes het weer vanjaar op Gert Kriek, voorsitter van Balfour Hooidag, se plaas bymekaargekom om die nuutste hooitoerusting en landbouwerktuie in aksie te sien. Verskeie groot vervaardigers het weer die kans[...]

By Bianca Pretorius|8th February 2024|Categories: Artikels|Tags: , |

Tyd vir aksie met New Holland se snyers en balers by Balfour Hooidag 2024

Derrick Coetzee van New Holland vertel meer van hulle produkte wat ten toon gestel is by Balfour Hooidag 2024. New Holland se 316 snyer-kneuser het 'n indrukwekkende snywydte van 4,95 m. Die snybed het individuele snyers met sy eie ratkas, sodat jy elke snyskyf individueel kan vervang sonder om[...]

By Specialist Writer|31st January 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , |
0
Go to Top