Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 8th February 2024

Bale vir ‘n vale by Balfour Hooidag! | CASE IH

By 0 min read

4

Dale Bierman, verkoopsbestuurder by CASE IH, vertel meer oor die mooi, rooi implemente wat hulle by Balfour Hooidag uitgestal het.

Hulle poog om vir elke boer die regte implement te kan aanbied.

Die trekkers wat hulle beskikbaar het wissel van klein na groot. Die nuwe Optum 300 het veral baie aandag gelok. Verder het hulle ook Sitrex en Vermeer implemente gedemonstreer.

Vir meer inligting, besoek https://www.caseih.com/en-za/southafrica.

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment