New Vaal Motors
By New Vaal Motors koop jy nie net trokke nie, jy word deel van die familie
New Vaal Motors het Balfour Hooidag besoek met 'n indrukwekkende uitstalling van hulle trokke. Pierre Marnewick is die handelaarshoof by New Vaal Motors Vereeniging. Hy sĂȘ dat die boere altyd so besig is op die plase en na New Vaal Motors kan gaan nie, so toe bring hulle maar[...]
As die boer nie na New Vaal Motors kan gaan nie, gaan New Vaal Motors na die boer toe
As die boer nie na jou toe kan kom nie, gaan jy na die boer toe. Die span van New Vaal Motors in Vereeniging het by vanjaar se Balfour Hooidag boere bekendgestel aan hulle Mercedes Benz- en FUSO-trokke. New Vaal Motors het sy deure in 1958 oopgemaak en was[...]