Balfour hooidag

New Holland trekkers in volle glorie op Balfour Hooidag 2024

Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder van New Holland vertel van die nuwe veranderinge wat op die T6000 trekkerreeks gemaak is. New Holland se T6050 delta trekker maak nou gebruik van knoppies om te versnel. Jy hoef glad nie meer die koppelaar te gebruik nie! Dit maak dit aansienlik geriefliker vir[...]

By Specialist Writer|31st January 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |

Balfour-hooidag wys al die opsies

Die Balfour Boere-unie rus nie op hulle louere as dit by die suksesse van die afgelope paar jaar se hooidae kom nie. Hulle het vanjaar weer baie hard gewerk en ‘n uitstekende boeredag aangebied. Hierdie keer het hulle vir ‘n 1 000 mense kos voorberei en toe loop daar 1 007[...]

By Specialist Writer|30th January 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top