AGCO

Tradestuff tot jou diens! AGCO-handelaar in Noordwes gee terug aan boere

Enige gesoute boer verstaan hierdie baie goed: Dit help nie jy koop ՚n trekker van hoë gehalte, maar daar is nie agterna naverkopediens nie. Tradestuff in Noordwes verstaan dit ook en dit is wat sorg dat Tradestuff se getroue klante altyd terugkom vir nuwe toerusting. “Diens, diens, diens,” sê[...]

By Maryna Steyn|12th March 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Vir Tradestuff gaan dit net oor diens, diens diens! | AGCO

"Daar is drie woordjies wat saak maak in my besigheid en dit is diens, diens, diens". So sê besturende direkteur van Tradestuff, Rudi Barnard.  Dié aand was 'n lekker geleentheid waar Tradestuff hulle besigheid en kliënte gevier het. Rudi vertel dat hulle baie ondersteuning van hulle kliënte gekry het[...]

By Specialist Writer|28th February 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , , |

Massey Ferguson het ‘n plan vir elke soort boerdery by Kaap NAMPO

By 2023 se Kaap Nambo in Bredasdorp het Massey Ferguson seker gemaak daar was iets vir elke soort boerdery - van boord- tot suiwelboerderye. Brendon Puttick, verkoopsbestuurder van die Wes- en Oos-Kaap, brei uit op die wye reeks oplossings wat dié vervaardiger beskikbaar het . Massey Ferguson se Global Series[...]

By Specialist Writer|29th September 2023|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , , , , |

Nuwe toetreder tot stroperresies: Massey Ferguson 9695 laat nie op hom wag

Die eerste oorweging in Massey Ferguson se beplanning is die boer se behoeftes. Daarom streef Massey Ferguson daarna om nuwe tegnologie van die hoogste gehalte te balanseer met die betroubare doeltreffendheid waaraan boere oor die jare heen gewoond geraak het. Dit is presies wat hulle Trident-reeks stropers aan boere[...]

By Specialist Writer|28th June 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top