MF9695

Nuwe toetreder tot stroperresies: Massey Ferguson 9695 laat nie op hom wag

Die eerste oorweging in Massey Ferguson se beplanning is die boer se behoeftes. Daarom streef Massey Ferguson daarna om nuwe tegnologie van die hoogste gehalte te balanseer met die betroubare doeltreffendheid waaraan boere oor die jare heen gewoond geraak het. Dit is presies wat hulle Trident-reeks stropers aan boere[...]

By Specialist Writer|28th June 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top