Veilings

André Hugenoot Stoet: Drie geslagte se toewyding tot bewese veldgenetika

Geteel vir gehardheid in uitdagende veldtoestande Op strawwe hartwater-, rooiwater- en galsiekteveld, waar net die sterkste diere oorleef en presteer, het die André Hugenoot Stoet oor dekades heen sy merk gemaak as ’n betroubare bron van funksionele en winsgewende genetika. Die stoet is oorspronklik in 1996 deur wyle Andries[...]

By Bianca Pretorius|23rd June 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , |

Boschoek Bonsmaras: ’n Naam gebou op geloof, bewese genetika en jarelange doelgerigte teling

Boschoek Bonsmaras is ’n naam waarmee baie Bonsmara-boere en -telers in die bedryf vertroud is. André van der Heyde, Jannie Senekal en George Gomba is mense wat nie net daarna streef om gesogte Bonsmara-diere te teel nie, maar om iets veel groter te bou: ’n genetiese nalatenskap wat[...]

By Bianca Pretorius|23rd June 2026|Categories: Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , , |

Sterk pryse en uitstekende opkoms by Vlakte Bonsmara Studiegroep se 20ste produksieveiling

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het op 11 Junie 2026 hul 20ste produksieveiling op die plaas Doornpan buite Roedtan, Limpopo, met groot sukses aangebied, met ’n indrukwekkende opkoms en pryse wat die mark oortref het. Van vroeg af was die belangstelling in die aanbod reeds sigbaar en die kopers het[...]

Beefmasters wat die suurveld verstaan: Steinberg se produksieveiling wag

Die Beefmasterras het oor die jare sy plek in die Suid-Afrikaanse vleisbeesbedryf stewig gevestig as ’n ras wat bekend is vir vrugbaarheid, gehardheid en uitstekende aanpasbaarheid. In uitdagende toestande waar voergehalte, klimaat en winsgewendheid ’n groot rol speel, bly Beefmasters ’n gewilde keuse onder kommersiële én stoettelers. Die[...]

ANKO Bonsmaras: Beproefde genetika wat op die veld presteer

Wanneer dit by winsgewende beesboerdery kom, lê die antwoord nie in ’n kraal nie, maar op die veld. By ANKO Bonsmaras is dit die beginsel waarop die kudde al sedert 1979 gebou word: Beeste móét onder natuurlike toestande kan produseer én reproduseer. Op 22 Julie 2026 om 11:00 bied[...]

By Bianca Pretorius|26th May 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , |
3
Go to Top