Veilings
Vlakte Bonsmara Studiegroep se digitale/foto katalogus: NOU beskikbaar!
Die Vlakte Bonsmara Studiegroep maak gereed vir hulle 20ste produksieveiling! ’n Besondere mylpaal wat getuig van die groep se jare lange toegewyde teling, topgehalte genetika en lojale ondersteuning van mede-telers en boere. Vanjaar se aanbod bewys weer waarom kopers jaar ná jaar terugkeer: topgehalte Bonsmara-beeste wat funksionaliteit, prestasie en[...]
FIRNA se Bonsmara- en Simbra-aanteelveiling lok talle boere
Op 7 Mei het FIRNA ’n uiters suksesvolle veiling op die plaas Harcourt in Tosca, Noordwes, aangebied wat talle kopers en boere gelok het. Altesaam 200 aanteeldiere vanuit FIRNA-bloedlyne, hoofsaaklik jong diere waarvan die meeste as 3-in-1 aangebied word, was te koop by die veiling. Die hoogste prys wat[...]
Duurste Savanna-ram ooit vir R2 050 000 verkoop
Die duurste stuks kleinvee wat nog ooit op ‘n veiling verkoop is, is die afgelope naweek op die Black Tie Blue Blood-veiling by Die Eike-restaurant op Rawsonville in die Wes-Kaap vir R2, 050 000 verkoop. Die Savanna-ram Epic (lot 88) is vir R2 050 000 deur Maize Valley Stoet van Hoopstad[...]
Vlakte Bonsmara Studiegroep vier mylpaal met 20ste komende produksieveiling
Vir meer as twee dekades reeds speel die Vlakte Bonsmara Studiegroep ’n betekenisvolle rol in die Suid-Afrikaanse bees- en Bonsmara-bedryf, ’n naam wat sinoniem geword het met uitnemendheid, toewyding en topgehalte genetika. Hierdie dinamiese studiegroep, wat op die Springbokvlakte gevestig is, is in 2007 gestig deur ’n groep vooruitstrewende[...]
Maak van elke veiling ’n triomf: ProAgri en Agri4All wéét hoe!
As jy jou veiling wil omskep in ’n suksesverhaal, is jy in goeie hande. Met dekades se ondervinding in die landboubedryf en ’n sterk digitale teenwoordigheid, het ons die wenresep om jou veiling op die voorgrond te plaas. Hier is ons top tien redes hoekom jy ons kan vertrou[...]