VeilingRekord

Duurste Savanna-ram ooit vir R2 050 000 verkoop

Die duurste stuks kleinvee wat nog ooit op ‘n veiling verkoop is, is die afgelope naweek op die Black Tie Blue Blood-veiling by Die Eike-restaurant op Rawsonville in die Wes-Kaap vir R2, 050 000 verkoop. Die Savanna-ram Epic (lot 88) is vir R2 050 000 deur Maize Valley Stoet van Hoopstad[...]

2
Go to Top