Veilings
Met opregte dankbaarheid kyk Boschoek Bonsmaras en Vriende terug na puik produksieveiling
Die stof het skaars gaan lê ná Boschoek Bonsmaras en Vriende se produksieveiling, wat op Vrydag 17 Julie 2026 by Warmbad Veemark aangebied is, maar die opgewondenheid oor die dag se sukses leef steeds voort. Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld in samewerking met SwiftVEE se aanlynplatform aangebied en[...]
Steinberg Beefmasters kry kopers van heinde en verre by hulle jaarlikse produksieveiling
Kopers en belangstellendes in 'n 200 km-radius tot uit die VSA het Steinberg Beefmasters se jaarlikse produksieveiling en aanlyn op Dinsdag 7 Julie 2026 om 11:00 op Mooiplaas, Hendrina, bygewoon. Top gehalte diere is aangebied. Die duurste bul op die veiling (Lot 4: SS23-090) wat ‘n besonderse bul is[...]
Up George Bonsmaras behaal R183 733 gemiddeld met R2 miljoen-topbul as hoogtepunt
Wanneer die beesbedryf oor topgehalte Bonsmara-genetika praat, is Up George Bonsmaras 'n naam wat telkens met respek genoem word. Die jaarlikse Up George Bonsmara-produksieveiling op Wasbank, KwaZulu-Natal, het oor byna drie dekades ontwikkel tot een van die mees gesogte Bonsmara-veilings in Suid-Afrika en volgens baie telers selfs wêreldwyd. Weereens[...]
R1,1 miljoen bul bekroon uitsonderlike Nasionale Beefmaster-veiling
Die Nasionale Beefmaster-veiling, wat op 2 Julie 2026 by die Afridome in Parys aangebied is, het die ras se gewildheid en die vertroue van kopers opnuut bevestig. Met 'n 100%-verkoopsyfer op al die diere wat aangebied is, was die veiling 'n besondere hoogtepunt op die Beefmaster-kalender. Die grootste[...]
VIDEO: Moenie ANKO Bonsmaras se veiling misloop nie
Waar genetika, funksionaliteit en jare se toegewyde teling bymekaarkom. ANKO Bonsmaras is daarop toegespits om beeste te teel wat nie net in die skouring uitblink nie, maar ook werklike waarde op kommersiële plase toevoeg. Met 'n fokus op vrugbaarheid, groei, aanpasbaarheid en funksionele eienskappe, is elke dier die resultaat[...]