Veilings

Riverglen Wildlife 8ste produksieveiling

Riverglen Wildlife se 8ste produksieveiling beloof uitstonderlike diere   Dit is weer tyd vir Riverglen Wildlife om hul uitstekende Brahman- en Beefmaster-diere op veiling te sit. Die 8ste produksieveiling van die Riverglen-stoetery beloof om ’n uitsonderlike geleentheid vir kommersiële boere en stoettelers te wees. Hierdie jaar lewer Riverglen Wildlife[...]

By Loren Howard|18th August 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , , |

VIDEO: André Hugenoot Stoet nooi u na hul 25ste Produksieveiling

'n Mylpaal van 25 jaar verdien om gevier te word. André Hugenoot Stoet nooi boere en telers hartlik uit na hul 25ste Produksieveiling, waar jare se toegewyde teling, bewese genetika en topgehalte diere saamkom. Hierdie spesiale geleentheid bied kopers die kans om te belê in genetika wat geteel is[...]

By Loren Howard|5th August 2026|Categories: Veilings|Tags: , , |

ANKO Bonsmaras se 28ste produksieveiling oortref verwagtinge

ANKO Bonsmaras se 28ste produksieveiling, wat onlangs aangebied is, het weereens die ANKO se reputasie vir gehalte, funksionele Bonsmara-genetika bevestig. Met sterk belangstelling van bestaande sowel as nuwe kopers is uitstekende pryse behaal, wat die vertroue in ANKO se 47 jaar van gebalanseerde teel weerspieël. André en Ryna[...]

Besproeiingsplase en plaastoerusting onder die hamer in likwidasieveiling naby Marble Hall

'n Besonderse geleentheid wag op beleggers, boere en landbou-entrepreneurs wanneer Venditor Auctioneers op 19 Augustus 2026 'n likwidasieveiling aanbied van waardevolle besproeiingsgrond en plaastoerusting net buite Marble Hall in Limpopo. Die veiling behels twee besproeiingsplase wat afsonderlik aangebied sal word. Belangstellendes kan vooraf aanlyn op die eiendomme bied of[...]

By Artikel voorsien|21st July 2026|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , |

Senepol wys waarom eenvoud en winsgewendheid hand aan hand loop

Wat 25 jaar gelede begin het as ’n enkele vrag van 20 volwasse diere en agt kalwers wat uit Zimbabwe na Suid-Afrika gebring is, het vandag ontwikkel tot ’n ras met ongeveer 5 000 geregistreerde diere en 45 toegewyde telers. Die Senepol-beesras het hom gevestig as ’n praktiese, winsgewende[...]

By Bianca Pretorius|20th July 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top