Vee en rasse

Maak jou merk op die moderne manier – gebruik Dry Ice 4 Farming

Op soek na ’n slimmer manier om jou vee te merk? Effektiewe kuddebestuur begin altyd met duidelike en betroubare identifikasie. Tradisionele brandmerkmetodes kan egter stresvol wees vir diere, velbeskadiging veroorsaak en dikwels ekstra opvolgbehandeling vereis. Vriesbrand bied egter ’n moderne alternatief – dit is ’n veilige, dierevriendelike en nie-indringende[...]

By Nicole Fourie|24th February 2026|Categories: Nuus, Vee en rasse|Tags: , , , , |

Teel vir uitnemendheid: Die Belang van bulseleksie by Buckridge Bonsmaras

Die keuse van die regte bul is een van die belangrikste besluite wat enige Bonsmara-boer kan neem, en by Buckridge Bonsmaras is bulseleksie ’n doelgerigte kuns. Met ’n sterk fokus op genetiese uitnemendheid, funksionele aanpasbaarheid en langtermyn produktiwiteit, speel elke bul ‘n deurslaggewende rol in die bou van ’n[...]

By Kylee Mann|19th December 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , , , , |

Van seleksie tot sukses: Buckridge Bonsmaras se benadering tot vroulike diere

Die seleksie van vroulike diere speel ’n kernrol in die voortsetting van genetiese uitnemendheid, vrugbaarheid en aanpasbaarheid – die boustene van ’n prestasie-gedrewe boerdery. By Buckridge Bonsmaras word vroulike diere met die grootste sorg en presisie gekies en gesorteer, aangesien hulle die fondament en kern vorm van ’n suksesvolle[...]

By Kylee Mann|12th December 2024|Categories: Vee en rasse|Tags: , , , , |

Hoopstad se Afrikanerbultelersvereniging vier 85 jaar se Afrikaner-volhoubaarheid

Dit is met absolute trots dat die Hoopstad Afrikanerbultelervereniging vanjaar hulle 85ste veiling met oorgawe kan hou op 9 Oktober 2024 om 11:00 te Hoopstad Landbougronde. Om beter te verstaan wat presies die Afrikaner-beesras is en hoe hulle dekades se sukses bekom het, is daar aan die vereniging die[...]

By Specialist Writer|20th September 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , , |

’n Wenbul veiling is om die draai: Drakensberger groep se 27ste produksieveiling

Die Drakensberger groep maak reg vir hulle 27ste produksieveiling wat plaasvind op 12 September om 11:00, te Bultfontein, Plaas Driehoek. Die Drakensberger is ’n mediumraam bees met ’n gladde pels, opvallend lang en diep lyf met ’n sagte temperament. Dit is een van slegs drie inheemse beesrasse in Suid-Afrika.[...]

By Kylee Claassen|10th September 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , , |
10
Go to Top