Vee en rasse

Cetona Cattle Co. – daar waar die mooiste Drakenbergers wei!

Die Cetona Cattle Co. naam staan nou al vier generasies sterk. Op hierdie plaas spesialiseer die Pienaar en Tshenkeng-vennootskap met die teel en verkoop van hoë-gehalte Drakensbergerbeeste. Hier op die plaas naby Hartebeesfontein in die Noordwes is dit die pragtige swart Drakensbergerbeeste wat die lande bewei. Die Pienaar familie[...]

By Natasha Pretorius|26th July 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , |

Só wen die pikswart Drakensbergers dokter van Noord-Wes se hart

In die Noord-Wes sorg dr. Johann Fourie daagliks vir sy pasiënte se welstand, maar wanneer hy huis toe gaan is dit ’n kalf van ’n ander kleur. Swart om presies te wees … want hier is hy ’n Drakensberger boer. Dit is immers die boerdery wat hom van die[...]

By Natasha Pretorius|25th July 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , |

Bekostigbaar, doeltreffend, duursaam: Hou jou vee binne met SWC Quip se omheiningstoerusting

“Nêrens in die mark kon ek beter kry nie, veral nie ‘n produk wat spesiaal volgensmy spesifikasies vervaardig word nie.” So sê Org Teessen van Vooruitzicht Boerdery in Noordwes. Hy gebruik SWC Quip se omheiningstoerusting want hy glo dit is die heel beste. Hy boer tussen Koster en Swartruggens,[...]

By Benine Ackermann|15th January 2024|Categories: Artikels, Vee en rasse, Vee en Wild|Tags: |
0
Go to Top