SWC Quip

SWC Quip se duursame vendusiehekke

SWC Quip vervaardig hekke (plaashekke, vendusiehekke, kraalhekke, diamantdraad hekke, verskuifbare kraalpanele), pale en stutte vir vee- en wildomheining, kettings, staaldraadkabels, Iscor swart verf, sleeptoue en kabels. Wat hulle laat uitstaan is dat alle hekke volgens die kliënt se spesifikasies vervaardig word. Bianca Brits is die eienaar van SWC Quip.[...]

By Benine Ackermann|18th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |

Bekostigbaar, doeltreffend, duursaam: Hou jou vee binne met SWC Quip se omheiningstoerusting

“Nêrens in die mark kon ek beter kry nie, veral nie ‘n produk wat spesiaal volgensmy spesifikasies vervaardig word nie.” So sê Org Teessen van Vooruitzicht Boerdery in Noordwes. Hy gebruik SWC Quip se omheiningstoerusting want hy glo dit is die heel beste. Hy boer tussen Koster en Swartruggens,[...]

By Benine Ackermann|15th January 2024|Categories: Artikels, Vee en rasse, Vee en Wild|Tags: |

SWC QUIP: Kraal en omheiningsprodukte

Hulle bied ‘n eenstopdiens aan vir die boer met hulle groot verskeidenheid kraal- en omheiningsmateriaal-produkte. SWC Quip bied vinninge en betroubare diens aan teen bekostigbare pryse. Staaldraadkabel SWC Quip verskaf die beste gehalte staaldraadkabel produkte vir al jou landbou, lewendehawe voerkrale, tonnels, kweekhuise, heinings, afdakke en oorhoofse besproeiing teen[...]

By Specialist Writer|13th February 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top