vendusiehekke

SWC Quip se duursame vendusiehekke

SWC Quip vervaardig hekke (plaashekke, vendusiehekke, kraalhekke, diamantdraad hekke, verskuifbare kraalpanele), pale en stutte vir vee- en wildomheining, kettings, staaldraadkabels, Iscor swart verf, sleeptoue en kabels. Wat hulle laat uitstaan is dat alle hekke volgens die kliƫnt se spesifikasies vervaardig word. Bianca Brits is die eienaar van SWC Quip.[...]

By Benine Ackermann|18th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top