Categories: Artikels, Vee en WildPublished On: 13th February 2023

SWC QUIP: Kraal en omheiningsprodukte

By 1 min read
217 words

Black logo – no background

Hulle bied ‘n eenstopdiens aan vir die boer met hulle groot verskeidenheid kraal- en omheiningsmateriaal-produkte. SWC Quip bied vinninge en betroubare diens aan teen bekostigbare pryse.

Staaldraadkabel

SWC Quip verskaf die beste gehalte staaldraadkabel produkte vir al jou landbou, lewendehawe voerkrale, tonnels, kweekhuise, heinings, afdakke en oorhoofse besproeiing teen bekostigbare pryse. Hierdie staalkabel is beskikbaar vanaf 1.5mm tot 32mm. Hulle het ook ‘n reeks van verskillende sterkte kabels, vir verskillende gebruike.

Van hulle produkte sluit in: Staaldraadkabel, “steel wire rope, stay wire, turnbuckle, stay rods, thimbles, eyebolts, ferrules, shackles, vineline thimble grip, vineline double wrap grip, vineline slices,” ens.

Sleeptoue

Hulle verskaf ook sterk sleeptoue vir swaarvoertuie, trekkers en implemente. Hierdie toue word vervaardig volgens jou spesifikasies in lengte en gewig. SWC het staalkabel, kinetiese en geweefde (Webbing) trekstroppe beskikbaar.

Plaashekke

SWC QUIP is verskaffers van stewige en duursame hekke en kraaltoerusting. Hulle hekke kan vervaardig word tot 6000m wyd en 2400mm hoog. Hierdie hekke word ook vervaardig volgens jou spesifikasies, indien die standard nie vir jou gaan werk nie.  

Hulle hekprodukte sluit in: Vendusiehekke (Platyster), Diamantdraadhekke, Plaashekke (Draadhekke), Wildsplaashekke, Kraalhekke, Perdetoerusting en Veehanteringstoerusting.

SWC QUIP het ook ‘n reeks van ander produkte soos: Kettings, trok en sleepwaparte en PPE.

Kontak Bianca Brits met enige navrae by 082-445-5743 of bianca@swcquip.co.za

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0