Drakensberger

Sampie leer uit die ou stambome se geheime as die by sy Drakensbergers kom

Sampie Smith het nog altyd ’n oog vir ’n mooi swart bees gehad, dit is juis een van die redes hoekom hy en sy familie in 2016 besluit het om met hulle eie Drakensberger-stoet te begin. “Ek wou graag ’n inheemse beesras bevorder, iets uniek tot Suid-Afrika. Inheemse beeste[...]

By Natasha Pretorius|29th August 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , |

Cetona Cattle Co. – daar waar die mooiste Drakenbergers wei!

Die Cetona Cattle Co. naam staan nou al vier generasies sterk. Op hierdie plaas spesialiseer die Pienaar en Tshenkeng-vennootskap met die teel en verkoop van hoë-gehalte Drakensbergerbeeste. Hier op die plaas naby Hartebeesfontein in die Noordwes is dit die pragtige swart Drakensbergerbeeste wat die lande bewei. Die Pienaar familie[...]

By Natasha Pretorius|26th July 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , |

Só wen die pikswart Drakensbergers dokter van Noord-Wes se hart

In die Noord-Wes sorg dr. Johann Fourie daagliks vir sy pasiënte se welstand, maar wanneer hy huis toe gaan is dit ’n kalf van ’n ander kleur. Swart om presies te wees … want hier is hy ’n Drakensberger boer. Dit is immers die boerdery wat hom van die[...]

By Natasha Pretorius|25th July 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , |

Cattle breeds Part 3

Drakensberger In 1497, the seafarer, Vasco da Gama, first encountered black oxen when rounding the Cape. In 1836, several Voortrekker families left the Cape with similar black oxen, referred to as Vaderland cattle. Most of these farmers settled along the Drakensberg mountain range, where they developed the breed further.[...]

By Natasha Pansegrouw|8th July 2022|Categories: Articles, Stock and breeds|Tags: , , , , |

Drakensberger Beestelersgenootskap vier 70 jaar

Nie net vier die Drakensberger Beestelersgenootskap in November hulle 70 jaar-herdenking van die stigting van die Genootskap nie, maar die ras vier ook ‘n ryk geskiedenis wat oor meer as 365 jaar strek. Die ras is deel van die land en het ‘n bewese geskiedenis. Die geskiedenis sluit in[...]

0
Go to Top