Drakensbergerbulle
Cetona Cattle Co. – daar waar die mooiste Drakenbergers wei!
Die Cetona Cattle Co. naam staan nou al vier generasies sterk. Op hierdie plaas spesialiseer die Pienaar en Tshenkeng-vennootskap met die teel en verkoop van hoƫ-gehalte Drakensbergerbeeste. Hier op die plaas naby Hartebeesfontein in die Noordwes is dit die pragtige swart Drakensbergerbeeste wat die lande bewei. Die Pienaar familie[...]