Cetona Cattle Co.

Cetona Cattle Co. – daar waar die mooiste Drakenbergers wei!

Die Cetona Cattle Co. naam staan nou al vier generasies sterk. Op hierdie plaas spesialiseer die Pienaar en Tshenkeng-vennootskap met die teel en verkoop van hoƫ-gehalte Drakensbergerbeeste. Hier op die plaas naby Hartebeesfontein in die Noordwes is dit die pragtige swart Drakensbergerbeeste wat die lande bewei. Die Pienaar familie[...]

By Natasha Pretorius|26th July 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , |
0
Go to Top