Besproeiing
Irrigation Unlimited laat elke druppel tel met hulle Ocmis- en Rotrix-spuite
Water is beslis lewe, want ‘n boer het water nodig om sy gewasse te laat groei en die regte hoeveelheid op die regte tyd en plek is net so belangrik vir ‘n goeie oes. Irrigation Unlimited was weer eens ‘n bekende gesig by NAMPO met hulle verskuifbare spuite wat[...]
VIDEO: Senter 360 spog met hulle sakpas, staatmaker spilpunte by NAMPO 2024
Hoekom is Senter 360 se spilpunte 'n opsie? Gehalte waarop jy kan reken teen ’n prys wat jy kan bekostig. Wanneer jy vir Theuns Dreyer oor Senter 360 se spilpunte vra, wakker daar passie in sy oë op en woorde vloei onophoudelik soos water uit 'n Senter 360 spilpunt[...]
Lindsay glo: Boer slimmer, boer makliker, boer beter!
As daar nou een ding is waarvan ’n boer nie hou nie, is dit om tyd en hulpbronne te mors. En hiermee stem Lindsay heeltemal saam! Die een groot vermorsing van spilpunte is uitvalhoeke. Lindsay het ’n hoekspilpunt ontwikkel wat hierdie probleem heeltemal oplos. Steven Gremels, gebiedsbestuurder van Lindsay,[...]
Totale plaasbeheer: Zimmatic l FieldNET tegnologie verander jou hele bedryf
In die hart van Namibië se landbouomgewing, by Namibia Dairies in Mariental, lei Emile Mouton, 'n toegewyde boer, 'n nuwe era van besproeiingspraktyke in met Zimmatic-tegnologie. Met 'n fokus op volhoubare waterbestuur en verbeterde oesopbrengste, deel Emile insigte oor die plaas se evolusie en die kardinale rol van besproeiing[...]
Vergeet van diefstal en beurtkrag! Irrigation Unlimited het vir jou ‘n besproeiingsoplossing
Verbeel jou dit: Nadat jy hard geploeg het en geplant het – graan, vrugte of selfs dekgewasse – maak jy staat op nog ‘n belegging, jou besproeiingstelsel, om goeie opkoms en groei te verseker ondanks wisselvallige reën. Maar selfs dan is al jou insette steeds blootgestel aan onbetroubare kragvoorsiening[...]