Besproeiing

Agrico Vredendal fokus op hernubare sonkrag vir besproeiingstelsels

In die dorre streke van die Matzikama-distrik is besproeiing ‘n voorvereiste as jy volhoubaar wil boer. Met snikhete temperature en minimale reën kan ‘n boer nie waag om te sukkel met onbetroubare kragtoevoer nie. ‘n Sonaangedrewe besproeiingstelsel bied ‘n praktiese oplossing, en betaal homself boonop sommer gou-gou af. ‘n[...]

By Maryna Steyn|20th February 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Irrigation Unlimited steek grense oor op ultra-hoëdruk weidingstelsel

Kanonkruipspuite pas nie in elke boer se boerdery nie, maar die Ocmisbesproeiingstelsel het Alex Wray van AJ Boerdery se boerdery na nuwe hoogtes gestuur. Te danke aan Irrigation Unlimited wat hierdie masjiene van Italië af invoer, kan sy kalwers hulleself trommeldik vreet aan voedsame, sappige groen grassies. Alex boer[...]

By Maryna Steyn|8th February 2024|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Agrico maak ՚n plan vir SKS Boerdery se besproeiingsbehoeftes

Toe die Steenkamp-broers van SKS Boerdery naby Middelburg begin soek het vir ՚n besproeiingstelsel, een wat so min as moontlik energie gebruik maar maksimum produksie verseker, was daar geen ander keuse as Suid-Afrika se besproeiingsleier, Agrico, nie. Saam met die maatskappy kon hulle ՚n koste-effektiewe, doeltreffende oplossing kry wat[...]

By Natasha Pretorius|20th December 2023|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Zimmatic spilpunte verhoog opbrengste en maak besproeiing maklik

Boerdery in die Noordwes-provinsie het 'n lang en ryk geskiedenis, en die gebruik van spilpunt besproeiing het 'n groot impak op die sukses van hierdie boere gehad. In 'n onderhoud met DG Fourie van die plaas Rooipoortjie en Hartebeespoortjie, tussen Potchefstroom en Parys, het ons meer geleer oor hoe[...]

By Specialist Writer|13th December 2023|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , |

Agrico se diefstalbestande spilpunte fnuik diewe

Diefstal van landboutoerusting in Suid-Afrika is kommerwekkend. Dit geld ook vir spilpuntmotors en -kabels wat boere regoor die land duisende rande uit die sak jaag. Boere is grootliks op hulleself aangewese om hulle eiendom en lewens op plase te beskerm. Gelukkig is daar maatskappye soos Agrico wat die boer[...]

By Bianca Pretorius|8th November 2023|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , |
1
Go to Top