Bianca

ProAgri SA 293

‘n Maand vol landbouhoogtepunte Die afgelope maand was propvol interessante en betekenisvolle gebeure wat ons landbougemeenskap verder versterk het. Ons het die voorreg gehad om verskeie opwindende geleenthede by te woon wat nie net insiggewend was nie, maar ook geleenthede geskep het vir waardevolle netwerke en samewerking. Een[...]

By Bianca Henning|8th July 2024|Categories: Magazine (RSA), SA293, Tydskrif (RSA)|Tags: , |

Winsgewende skaapboerdery deel 29: Voerkraalafronding van lammers

'n Nuttige strategie om risiko in landbou te beperk is diversifikasie. In hierdie verband behoort voerkraalafronding 'n integrale deel van 'n skaapboerdery uit te maak om die risiko te verlaag. Winsgewende afronding van lammers verg egter kundigheid en goeie bestuur. Die skaapboer moet voortdurend uitdagings oorwin om sy onderneming[...]

By Bianca Henning|28th June 2024|Categories: Artikels, SA293-Vee-en-wild, Vee en Wild|Tags: , , |

2024 Stroperresies: Case IH wen twee tweedeplekke

Sewesyferbedrae en stropers is sinoniem – daarom is die aanskaf van een van hierdie kolosse nie ’n saak wat ligtelik benader word nie. Boere het nodig om die stropers in aksie te sien en ook om dié van verskillende vervaardigers met mekaar te vergelyk. Die Grootpan-studiegroep se Stroperresies het[...]

By Bianca Henning|25th June 2024|Categories: 2024-Stroperresies, Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Vat 5-Dormergroep boer vir die toekoms

Die Vat 5-Dormergroep is in 2023 gestig deur vyf vooruitstrewende Dormerboere met dieselfde uitkyk en doelwit: Om gehalte Dormers vir die toekoms te teel en op veiling aan te bied. Die Vat 5-groep se lede is telers van regoor die land, wat dieselfde teeldoelwitte en tipe teel. Die groeplede[...]

Syferfontein Bonsmaras vier 25 jaar van uitnemendheid

Syferfontein Bonsmaras spog vanjaar met hulle silwerjaar-herdenking. Op Donderdag 13 Junie 2024, het Syferfontein hulle kwarteeuveiling aangebied. Nico Pieterse, eienaar van Syferfontein Bonsmaras, sê dit is 'n ongelooflike voorreg om hulle 25 jaar merk te kon bereik en met dankbare harte terug te kan kyk en met opgewondenheid oor[...]

3
Go to Top