annemarie
Tegnuus: Met hommels die toekoms in
Derek kyk uit die venster van sy kantoor bokant die nuwe pakhuis in Birambo, Rwanda, net betyds om ՚n outonome BVSL- (buite visuele siglyn) -spuithommeltuig by die selflaai-dokstasie te sien land. Boerdery met tee en groente in die berge van Rwanda is moontlik gemaak deur die nuutste hommeltuig-tegnologie wat[...]
Technews: The latest in agricultural technology from around the world
Every potato sprouts: New planter takes the risk out of potato planting Ropa from Germany has developed a machine for manually planting pre-sprouted potatoes. The planter, named Gecko, gently plants potatoes without breaking the sprouts. It offers high efficiency and good working conditions for the personnel. The Gecko was[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Elke moer spruit: Nuwe planter neem die risiko uit aartappels plant Ropa van Duitsland het ՚n masjien ontwikkel om voorafontkiemde aartappels met die hand te plant. Die planter, genaamd Gecko, plant aartappels sagkens sonder om die uitloopsels te breek. Dit bied hoë doeltreffendheid en goeie werksomstandighede vir die werkers.[...]
Case IH bied aan: ‘n Mooi, rooi sakpas-Maxxum net vir jou
Goeie nuus vir boere is dat Case IH die potlood skerpgemaak het en teruggegaan het ontwerptafel toe om seker te maak die gesogte Maxxum-reeks pas nie net perfek op jou plaas nie, maar ook in jou begroting. Jacques Coetzee, hoof van Case IH se groothandelbedryf in Suid-Afrika, het by[...]
AGRICO: “Besproeiing is ons hartklop”
“Agrico lewer ’n verskeidenheid produkte, maar in ons hart is besproeiing die fokus. Dit is ook wat ons hierdie jaar demonstreer by die skou,” vertel Grethe Bestbier, bemarkingsbestuurder, by Agrico se bedrywige uitstalling by NAMPO. Sy sê dit is lekker om volspoed terug te wees by NAMPO en al[...]