annemarie
TEGNUUS: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Koeie (en boere) sal mal wees oor Exos, die Lely-grasrobot Die Exos, ՚n ten volle outonome voertuig vir die oes en voer van vars gras, sal vanaf volgende jaar kommersieel beskikbaar wees vir Nederlandse melkplase. Dit het ongeveer tien jaar geneem om te ontwikkel en is omvattend op dertien[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Die GROOT stryd Dit lyk of die stryd om groter en kragtiger trekkers besig is om vinnig op te warm, berig profi, ’n toonaangewende landboutegnologietydskrif in Europa. Hulle sê daar is ‘n paar foto's wat die rondte doen van 'n nuwe en kragtiger Case IH Quadtrac en ‘n moontlike[...]
Technews: The latest in agricultural technology from around the world
The battle for bigger and more powerful tractors seems to be heating up, reports Profi, a leading agricultural technology magazine in Europe. They say there are multiple pictures circulating of what appear to be a new and more powerful Case IH Quadtrac and John Deere RX. “While there are[...]
LEMKEN kap woeste reste fyn met Müthing-deklaagbewerking
Elke boer weet: Gesonde grond lewer goeie oeste en die begin van gesonde grond is die terugplasing van biologiese materiaal in die bogrond waar dit kan ontbind om die grond te voed. Enige plantreste wat na strooptyd agterbly is geskik, maar hoe fyner die materiaal is wanneer dit teruggaan[...]
Alida Botma word gesien en gehoor by Senwes
“As jy ingelig is oor iets, kan niemand jou kommentaar afmaak as ontoepaslik nie,” sê Alida Botma, administreerder van Agrifriend, Senwes se onderdelebeen. Alida is al 25 jaar lank ‘n staatmaker by Senwes, eers by graanverhandeling en -bemarking en die afgelope twee jaar as deel van die toerustingspan. Sy[...]