tegnologienuus]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Die GROOT stryd Dit lyk of die stryd om groter en kragtiger trekkers besig is om vinnig op te warm, berig profi, ’n toonaangewende landboutegnologietydskrif in Europa. Hulle sê daar is ‘n paar foto's wat die rondte doen van 'n nuwe en kragtiger Case IH Quadtrac en ‘n moontlike[...]
Tegnologienuus uit ander oorde
ProAgri laat hom nie stuit in sy roeping om landboutegnologie onder die boer se aandag te bring nie. Met landbouskoue wat wêreldwyd aangeskuif of gekanselleer is, het aanlynnuus al hoe belangriker geword. ProAgri se tegnologiespan het so ’n paar interessante brokkies oor toerusting in die res van die wêreld[...]