wolmark
Wolmark styg weer
Op die 20ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,7% gestyg en op 15890c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 18675 (+1,6%) [...]
Wolmark daal vir die eerste keer in 2017
Op die 19de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 15470c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer -3,77% laer as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]
Wolmark styg weer
Op die 18de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,8% gestyg en op 15885c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 18462 (+4,7%) 21 µ[...]
Wolmark begin op 'n hoë noot in Januarie
Op die 17de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,2% gestyg en op 15454c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 17629 (+6,6%) 21 µ[...]
Wolmark daal
Op die 16de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -5,5% gedaal en op 14693c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 17186 (-3,0%) [...]