Categories: NewsPublished On: 12th January 2017

Wolmark begin op 'n hoë noot in Januarie

By 1 min read
204 words
wol

wol

Op die 17de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,2% gestyg en op 15454c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

 

18 µ      17629  (+6,6%)                          21 µ      14673   (+4,9%)

19 µ      16964  (+5,6%)                          22 µ      14412   (+6,3%)

20 µ      15760  (+5,7%)                          23 µ      14038   (+5,5%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3 808 bale), Lempriere South Africa (3 139 bale). Standard Wool (2 461 bale). Van die 11 870 bale wat aangebied is, is 11 785 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Jaco Cloete Bdy Bk Steynsburg BMY MF4S.66 17.9µ 75,7% 39 14250c
2. Jaco Cloete Bdy Bk Steynsburg AMY MF4S.74 18.5µ 75,5% 47 14080c
3. Bdl Wyle JP Mulder Cradock BBH MWF4E.73 17.5µ 72,6% 36 13600c
4. JA Van Den Berg Murraysburg CMY MF4E.67 16.5µ 72,4% 44 13410c
5. Bdl Wyle JP Mulder Cradock AH MWF4S.94 16.7µ 73,0% 36 13330c
6. JA Van Den Berg Murraysburg BMY MF4E.71 17.3µ 71,1% 41 13010c
7. Soldaatkop Estates (Pty) Ltd Graaff-Reinet BFY MF4E.76 17.7µ 67,3% 44 12930c
8. Bdl Wyle JP Mulder Cradock AF MF4E.87 19.2µ 73,3% 42 12810c
9. DA Bellingan Despatch CM MF4E.71 18.4µ 70,2% 43 12780c
10. Sewefontein Boerdery Trust Burgersdorp BFY MF4E.66 18.0µ 67,4% 41 12600c

 

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P1816 sal op 18 Januarie 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0