wolmark
Wolmark daal met 0,5%
Op die 25ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,5% gedaal en op 16172c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20104 (+1,7%) [...]
Wolmark styg met 2,0%
Op die 24ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,0% gestyg en op 16256c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 19761 (+3,3%) [...]
Wolmark styg
Op die 23ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 0,7% gestyg en op 15937c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 2,20% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]
Wolmark: 2,3% gedaal
Op die 22ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15828c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 19132 (-0,3%) 21 µ [...]
Wolmark het verlede week gestyg
Op die 21ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,9% gestyg en op 16196c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 19180 (+2,7%) 21 µ [...]