Categories: NewsPublished On: 9th March 2017

Wolmark daal met 0,5%

By 1 min read
198 words
wol

wol-uitstaande

Op die 25ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,5% gedaal en op 16172c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 

18 µ      20104  (+1,7%)                 21 µ      14583   (-0,2%)

19 µ      15680  (-0,9%)                 22 µ      14150   (-1,0%)

20 µ      15680  (-0,9%)                 23 µ      14048   (-1,0%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 514 bale), Lempriere South Africa (1 847 bale). Standard Wool (1 736 bale). Van die 7 897 bale wat aangebied is, is 7 771 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. MG Palmer Grahamstown NKS MP4S.77 17.7µ 73,7% 47 16000c
2. Henri McNaughton & Partner Graaff-Reinet BH MWF5S.79 17.6µ 71,7% 45 15290c
3. G Gevers Luneburg AH MWF4S.82 16.2µ 69,1% 46 15100c
4. JC Venter Volksrust BH MWF5S.70 17.2µ 70,8% 43 15060c
5. Mooibank Boerdery Beperk Wakkerstroom DFH MWF5E.50 16.6µ 71,8%   15050c
6. Henri McNaughton & Partner Graaff-Reinet CFFY MF4E.65 16.9µ 70,2% 42 14880c
7. Greeff Boerdery Stutterheim CFY MF4E.59 16.8µ 71,4% 50 14860c
8. JAH Marais Steytlerville BBMY MF4E.81 17.8µ 69,9% 50 14850c
9. G Gevers Luneburg CF MF4E.68 15.8µ 68,5% 43 14790c
10. Groenvlei Merinos Bk Graaff-Reinet BH MWF4E.69 16.9µ 69,3% 44 14750c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2616 sal op 15 Maart 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0