Categories: NewsPublished On: 16th February 2017

Wolmark: 2,3% gedaal

By 1 min read
203 words

wol-uitstaande

Op die 22ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,3% gedaal en op 15828c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      19132  (-0,3%)                           21 µ      14353   (-2,5%)

19 µ      17804  (-0,8%)                           22 µ      14187   (-0,7%)

20 µ      15551  (-3,1%)                           23 µ      14063   (-1,5%)

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (3 138 bale), G Modiano (3 027 bale). Lempriere South Africa (2 670 bale). Van die 11 230 bale wat aangebied is, is 11 031 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Jnr Lapere Graaff-Reinet BFY MF4E.71 18.5µ 77,5% 53 15400c
2. Jnr Lapere Graaff-Reinet BH MWF4S.75 17.3µ 71,5% 34 14610c
3. Narrow Slip Trust Stutterheim AFY MF4E.93 18.2µ 73,2% 40 14520c
4. JHA Prinsloo Volksrust BFFY MF5E.75 17.2µ 69,8% 47 14300c
5. De Klerk PSM h/a De Klerk Bdy Bedford BFY MF4E.72 17.5µ 70,1% 54 14290c
6. Narrow Slip Trust Stutterheim B MP4E.81 18.6µ 73,6% 47 14270c
7. D Van Litsenborgh Burgersdorp BFH MWF4E.72 17.4µ 69,2% 44 14140c
8. Jnr Lapere Graaff-Reinet BH MWF4S.74 17.8µ 70,4% 28 13890c
9. Karoo Lam Boerdery (Pty) LTD Middelburg BMY MF4E.66 18.1µ 69,9% 47 13760c
10. HC Dorfling Steytlerville BBM MF4S.72 18.2µ 69,7% 42 13700c

 

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2316 sal op 22 Februarie 2017 plaasvind.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0