Categories: NewsPublished On: 2nd March 2017

Wolmark styg met 2,0%

By 1 min read
198 words
wol

wol-uitstaande

Op die 24ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,0% gestyg en op 16256c per kg skoon gesluit.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:   

18 µ      19761  (+3,3%)         21 µ      14616   (+1,8%)

19 µ      18367  (+3,2%)        22 µ      14286   (+0,7%)

20 µ      15826  (+1,8%)        23 µ      14190   (+0,5%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (5 186 bale), Standard Wool (3 075 bale). Lempriere South Africa (2 271 bale). Van die 12 131 bale wat aangebied is, is 12 014 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Cotterrell Ent.Trust Cathcart BFH MWF4E.75 16.7µ 75,7% 43 16400c
2. Cotterrell Ent.Trust Cathcart CFH MWF4E.65 15.9µ 74,0% 43 16000c
3. BET White Bedford BMY MF4E.72 17.6µ 73,7% 48 15640c
4. Leon Ontwikkelings B K Cradock BFH MWF4S.75 17.1µ 72,7% 50 15470c
5. Leon Ontwikkelings B K Cradock CFH MWF4S.65 16.6µ 71,2% 42 15330c
6. RR Wilmot Grahamstown BFF MF4E.66 17.8µ 72,6% 48 15320c
7. NC Pringle Adelaide BFFH MWF4S.67 15.4µ 71,5% 43 15300c
8. RR Wilmot Grahamstown BFFY MF4E.73 17.2µ 71,2% 46 15220c
9. Leon Ontwikkelings B K Cradock CFH MWF4S.66 16.8µ 71,5% 44 15220c
10. JM Watson Middelburg AM MF3E.82 18.1µ 73,6% 49 15220c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2516 sal op 8 Maart 2017 plaasvind.

Bron: BKB

Foto: Jan van der Walt

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0