Wolmark het verlede week gestyg

Wol
Op die 21ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,9% gestyg en op 16196c per kg skoon gesluit.
Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:
18 µ 19180 (+2,7%) 21 µ 14724 (+0,6%)
19 µ 17954 (+2,7%) 22 µ 14293 (+2,0%)
20 µ 16051 (+2,8%) 23 µ 14283 (+1,8%)
Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 797 bale), Standard Wool (1 547 bale). Lempriere South Africa (1 083 bale). Van die 6 655 bale wat aangebied is, is 6 608 bale verkoop (99%).
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:
| TOP 10 BKB PORT ELIZABETH | |||||||
| Naam | Area | Besk. | AWEX Tipe | Mic | Skoon | NKT | Vet Pryse |
| 1. Fanie Landman Familie Trust | Wakkerstroom | AAH | MWF4S.107 | 18.5µ | 70,5% | 36 | 13980c |
| 2. A Burgers | Wakkerstroom | CL | MWF5E.64 | 17.0µ | 68,3% | 43 | 13800c |
| 3. A Burgers | Wakkerstroom | CL1 | MWF5E.64 | 17.3µ | 70,6% | 43 | 13790c |
| 4. A Burgers | Wakkerstroom | BL | MWF5E.73 | 18.0µ | 68,6% | 45 | 13750c |
| 5. DS Landman | Wakkerstroom | AMY | MF5E.102 | 18.8µ | 69,5% | 37 | 13400c |
| 6. DS Landman | Wakkerstroom | AAH | MWF5S.108 | 18.6µ | 70,7% | 26 | 13230c |
| 7. BA Mhlongo | Wakkerstroom | AM | MF5S.80 | 18.8µ | 68,6% | 46 | 13190c |
| 8. JH Naude | Bethlehem | AH | MWF5S.69 | 18.4µ | 68,5% | 39 | 13090c |
| 9. A Burgers | Wakkerstroom | CL | MWF5E.61 | 17.8µ | 67,4% | 45 | 13060c |
| 10. Fanie Landman Familie Trust | Wakkerstroom | AMY | MF4E.63 | 18.7µ | 70,2% | 31 | 12980c |
BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2216 sal more op 15 Februarie 2017 plaasvind.
Bron: BKB