Categories: NewsPublished On: 23rd February 2017

Wolmark styg

By 1 min read
197 words

wol-uitstaande

Op die 23ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 0,7% gestyg en op 15937c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 2,20% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      19305  (+0,9%)                       21 µ      14510   (+1,1%)

19 µ      17901  (+0,5%)                        22 µ      14295   (+0,8%)

20 µ      15623  (+0,5%)                       23 µ      14119   (+0,4%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 822 bale), Standard Wool (2 323 bale).nLempriere South Africa (2 130 bale). Van die 8 530 bale wat aangebied is, is 8 462 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. GJ Cloete Molteno CH MWF4S.68 17.5µ 74,5% 39 15200c
2. Welgelegen Trust Richmond AAFY MF4E.92 17.2µ 70,5% 40 14780c
3. BR Webster Kommadagga AFF MF4E.80 17.7µ 68,9% 54 14580c
4. Welgelegen Trust Richmond BBFY MF4E.72 17.3µ 69,7% 41 14560c
5. Wicar Boerdery Bk Vrede BH MWF5S.72 17.4µ 70,2% 45 14500c
6. Tino Boerdery Hanover BH MWF4S.78 18.4µ 70,7% 42 14210c
7. HJ Beukes Ermelo BL MWF5E.64 16.0µ 69,5% 37 14150c
8. DCH Uys Bredasdorp CMY MF5S.65 17.1µ 68,0% 49 14080c
9. BR Webster Kommadagga AAFF MF4E.78 17.6µ 66,4% 46 14080c
10. SW Roeland Boerdery Bk Vrede BH MWF5S.77 17.8µ 69,6% 42 14030c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling vir die nuwe seisoen katalogus P2416 sal op 1 Maart 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0