wolmark
Wolmark styg met 1,5%
Op die 30ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,5% gestyg en op 16673c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22718 (+2,1%) [...]
Wolmark styg met 0,3%
Op die 29ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 0,3% gestyg en op 16434c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22248 (+1,8%) [...]
Wolmark styg met 0,5%
Op die 28ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 0,5% gestyg en op 16385c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21859 (+2,9%) [...]
Wolmark daal met 0,8%
Op die 27ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -0,8% gedaal en op 16300c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 21241 (+1,7%) [...]
Wolmark styg met 1,6%
Op die 26ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 1,6% gestyg en op 16431c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 20895 (+3,9%) [...]